Re: 14.02.13 – “Pop Crimes # 15”, „Pure Pop Pleasures“, „Regler auf elf“

Startseite Foren Das Radio-Forum StoneFM 14.02.13 – “Pop Crimes # 15”, „Pure Pop Pleasures“, „Regler auf elf“ Re: 14.02.13 – “Pop Crimes # 15”, „Pure Pop Pleasures“, „Regler auf elf“

#8778847  | PERMALINK

bluesgirlinexile99

Registriert seit: 08.11.2012

Beiträge: 4,635

vanFour Jacks and a Jill is ’n Suid-Afrikaanse rockgroep. Die groep sing hoofsaaklik in Engels, maar is ook bekend vir enkele Afrikaanse treffers soos Ramaja en Een, twee, drie.

Die groep is in 1964 gestig, aanvanklik sonder ’n „Jill“ en onder ’n ander naam. Later sluit die sangeres Glenys Lynne by hulle aan en die naam word aangepas. Die ander groeplede is Clive Harding (baskitaar), Till Hanamann (kitaar), Bruce Barks (kitaar), en Tony Hughes (dromme).

Hulle eerste groot treffer in Suid-Afrika was „Timothy“. In 1968 betree hulle die Amerikaanse treffersparade met hulle liedjie „Master Jack“. Die liedjie bereik nommer 18 op die „Billboard Hot 100“ en nommer 3 op die „Adult Contemporary chart“.[1] Die liedjie bereik ook no. 5 op Cashbox (tydskrif) en word ’n no. 1 treffer in Suid-Afrika, Kanada, Australië, Nieu-Seeland, Maleisie, en Rhodesië (nou Zimbabwe). Hulle opvolg enkelspeler, „Mr. Nico“, bereik no. 98 in die Verenigde State. Dit was hulle laaste treffer in die VSA, maar die groep het steeds treffers in hulle tuisland, Suid-Afrika opgelewer.[2]

Jetzt wissen wir das auch.

--